Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarna het Josua gesê: “Hieraan sal julle weet dat ’n lewende God in julle midde is,+ en dat hy die Kanaäniete en die Hetiete en die Hewiete en die Perissiete en die Girgasiete en die Amoriete en die Jebusiete vir seker voor julle uit sal verdryf.+

  • Daniël 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Voor my is daar ’n bevel uitgevaardig+ dat mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe en in vrees moet verkeer voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God en Een wat tot onbepaalde tye bestaan,+ en sy koninkryk+ is een wat nie vernietig sal word nie,+ en sy heerskappy is tot in ewigheid.+

  • Johannes 6:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Net soos die lewende+ Vader my uitgestuur het en ek weens die Vader lewe, sal ook hy wat hom met my voed, ja, hy, weens my lewe.+

  • 2 Korintiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+

  • 1 Tessalonisense 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle self hou aan vertel van die manier waarop ons aanvanklik onder julle ingegaan het en hoe julle julle van julle afgode+ tot God gekeer het om ’n lewende+ en ware+ God as slawe te dien

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel