Psalm 76:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U—vreesinboesemend is u,+En wie kan voor u standhou weens die sterkte van u toorn?+ Psalm 90:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie ken die sterkte van u toorn+En u grimmigheid ooreenkomstig die vrees vir u?+ Joël 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Jehovah sal beslis sy stem voor sy krygsmag+ uit laat hoor,+ want sy kamp is baie talryk.+ Want hy wat sy woord uitvoer, is magtig; want die dag van Jehovah is groot+ en baie vreesinboesemend, en wie kan dit deurstaan?”+
11 En Jehovah sal beslis sy stem voor sy krygsmag+ uit laat hoor,+ want sy kamp is baie talryk.+ Want hy wat sy woord uitvoer, is magtig; want die dag van Jehovah is groot+ en baie vreesinboesemend, en wie kan dit deurstaan?”+