Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 97:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+

      Dié wat oor waardelose gode roem.+

      Buig julle voor hom neer, o alle gode.+

  • Jesaja 42:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat vertroue in die gesnede beeld stel, dié wat vir ’n gegote beeld sê: “Julle is ons gode”,+ hulle sal agteruitwyk, hulle sal diep beskaamd staan.+

  • Jesaja 44:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk! Al sy metgeselle sal beskaamd staan,+ en die vakmanne is uit die mense. Hulle sal almal bymekaarkom.+ Hulle sal stilstaan. Hulle sal in angs verkeer. Hulle sal terselfdertyd beskaamd staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel