Psalm 135:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ore het hulle, maar hulle kan na niks luister nie.+Ook is daar geen gees in hulle mond nie.+ Jeremia 51:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+
17 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+