15 Want ‘kyk, ek roep al die families van die koninkryke van die noorde’, is die woord van Jehovah;+ ‘en hulle sal beslis kom en elkeen sy troon neersit by die ingang van die poorte van Jerusalem+ en teen al sy mure rondom en teen al die stede van Juda.+
6 Rig ’n baken op in die rigting van Sion. Maak voorsiening vir skuiling. Moenie bly staan nie.” Want ek bring rampspoed uit die noorde,+ ja, ’n groot ineenstorting.
6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+