22 Soos op ’n feesdag+ het u die plekke van my vreemdelingskap rondom uitgeroep.
En op die dag van die gramskap van Jehovah was daar niemand wat ontkom het of dit oorleef het nie;+
Dié wat ek ten volle gevormd voortgebring en grootgemaak het—my vyand het hulle uitgeroei.+