3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+
20 Maar Jehovah het júlle geneem sodat hy julle uit die ystersmeltoond,+ uit Egipte, kon uitlei, om vir hom ’n volk as sy persoonlike eiendom+ te word soos dit vandag is.