8 Ek sal aan jou en jou saad ná jou die land van jou vreemdelingskap gee,+ ja, die hele land Kanaän, as ’n besitting tot onbepaalde tyd; en ek sal my aan hulle as God bewys.”+
20 sodat hulle in my insettinge sal wandel en my regterlike beslissings sal onderhou en sal uitvoer;+ en hulle sal werklik my volk word+ en ek sal hulle God word.”’+
16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+