23 En hy het offerandes begin bring aan die gode+ van Damaskus+ wat hom verslaan het, en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help,+ sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ En hulle het vir hom en die hele Israel ’n rede tot struikeling geword.+