Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 36:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want by u is die bron van die lewe;+

      Deur lig van u kan ons lig sien.+

  • Jeremia 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+

  • Johannes 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dít beteken die ewige lewe,+ dat hulle kennis inneem+ van u, die enigste ware God,+ en van die een wat u uitgestuur het, Jesus Christus.+

  • Openbaring 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hy het my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam uitvloei,+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel