9 En die stad sal beslis vir my ’n naam van vreugde,+ ’n lof en ’n sieraad word by al die nasies van die aarde wat sal hoor van al die goedheid wat ek aan hulle bewys.+ En hulle sal beslis in angs verkeer+ en in beroering wees+ weens al die goedheid en weens al die vrede wat ek daaraan gee.’”+