Jeremia 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en hulle hou elkeen sy metgesel vir die gek;+ en hulle praat glad nie die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle het hulle moeg gemaak deur net verkeerd te doen.+
5 en hulle hou elkeen sy metgesel vir die gek;+ en hulle praat glad nie die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle het hulle moeg gemaak deur net verkeerd te doen.+