44Die woord wat tot Jeremia gekom het vir al die Jode wat in Egipteland gewoon het,+ wat in Migdol+ en in Tagpanʹhes+ en in Nof+ en in die land Patros+ gewoon het, het gesê:
19 Kry vir jou bagasie bymekaar vir ballingskap,+ o inwoonster, die dogter+ van Egipte. Want Nof+ sal ’n blote voorwerp van verbasing word en sal aan die brand gesteek word, sodat dit sonder inwoner is.+
13 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook die drekgode vernietig+ en die waardelose gode uit Nof+ laat verdwyn, en daar sal geen owerste meer uit Egipteland wees nie; en ek sal beslis vrees in Egipteland bring.+