Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+

  • Klaagliedere 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+

      Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+

      Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+

  • Hosea 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom sal die land treur,+ en elke inwoner daarvan sal moet wegkwyn met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel, en selfs die visse van die see sal in die dood versamel word.+

  • Joël 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel