Esegiël 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die swaard+ is buite, en die pes en die hongersnood is binne.+ Elkeen wat in die veld is, deur die swaard sal hy sterf, en almal wat in die stad is, die hongersnood en die pes sal hulle verslind.+
15 Die swaard+ is buite, en die pes en die hongersnood is binne.+ Elkeen wat in die veld is, deur die swaard sal hy sterf, en almal wat in die stad is, die hongersnood en die pes sal hulle verslind.+