Psalm 89:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Maar u—u het verstoot en u bly verag;+U het grimmig geword teen u gesalfde.+ Klaagliedere 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar u het ons gewis verwerp.+ U was baie verontwaardig teenoor ons.+