Psalm 25:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ook sal niemand wat op u hoop, beskaamd staan nie.+Hulle sal beskaamd staan wat verraderlik handel sonder welslae.+ Psalm 130:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek het gehoop, o Jehovah, my siel het gehoop,+En op sy woord het ek gewag.+
3 Ook sal niemand wat op u hoop, beskaamd staan nie.+Hulle sal beskaamd staan wat verraderlik handel sonder welslae.+