Job 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dit, al weet u dat ek nie verkeerd is nie+En daar niemand is wat uit u hand verlos nie?+ Psalm 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+ Jeremia 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En u, o Jehovah, ken my goed;+ u sien my, en u het my hart ondersoek wat in eenheid met u is.+ Sonder hulle af soos skape wat geslag gaan word,+ en sit hulle opsy vir die dag van slagting.
3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+My mond sal nie oortree nie.+
3 En u, o Jehovah, ken my goed;+ u sien my, en u het my hart ondersoek wat in eenheid met u is.+ Sonder hulle af soos skape wat geslag gaan word,+ en sit hulle opsy vir die dag van slagting.