Jeremia 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Waarom word u soos ’n man wat verstom is, soos ’n sterk man wat nie kan red nie?+ Tog is u in ons midde,+ o Jehovah, en oor ons is u naam uitgeroep.+ Moet ons nie in die steek laat nie.
9 Waarom word u soos ’n man wat verstom is, soos ’n sterk man wat nie kan red nie?+ Tog is u in ons midde,+ o Jehovah, en oor ons is u naam uitgeroep.+ Moet ons nie in die steek laat nie.