17En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+
7 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘As jy in my weë wandel en as jy die verpligting teenoor my nakom,+ dan sal jy my huis oordeel+ asook my voorhowe bewaak; en ek sal jou beslis vrye toegang verleen onder dié wat hier staan.’