13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+
20 Maar Jehovah het júlle geneem sodat hy julle uit die ystersmeltoond,+ uit Egipte, kon uitlei, om vir hom ’n volk as sy persoonlike eiendom+ te word soos dit vandag is.
4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+