Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom, só het Jehovah oor die profete gesê wat in my naam profeteer en wat ek nie gestuur het nie en wat sê dat daar geen swaard of hongersnood in die land sal kom nie: ‘Deur die swaard en deur die hongersnood sal dié profete aan hulle einde kom.+

  • Jeremia 34:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Julle het my nie gehoorsaam deur aan te hou om vrylating uit te roep,+ elkeen vir sy broer en elkeen vir sy metgesel nie. Kyk, ek roep vir julle ’n vrylating uit’,+ is die woord van Jehovah, ‘om aan die swaard,+ aan die pes+ en aan die hongersnood+ oorgegee te word, en ek sal julle beslis ’n voorwerp van bewing maak vir al die koninkryke van die aarde.+

  • Esegiël 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Derde van jou—deur die pes sal hulle sterf,+ en deur hongersnood sal hulle in jou aan hulle einde kom.+ En nog ’n derde—deur die swaard sal hulle rondom jou val. En die laaste derde sal ek in alle windrigtings verstrooi,+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel