Eksodus 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah is ’n krygsman.+ Jehovah is sy naam.+ Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Jeremia 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Jehovah, die Maker+ van die aarde, gesê, Jehovah, die Formeerder+ daarvan om dit stewig te vestig,+ Jehovah is sy naam:+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
2 “Só het Jehovah, die Maker+ van die aarde, gesê, Jehovah, die Formeerder+ daarvan om dit stewig te vestig,+ Jehovah is sy naam:+