-
Esegiël 6:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is,+ wanneer dié uit hulle wat omgebring is, tussen hulle drekgode lê,+ rondom hulle altare,+ op elke hoë heuwel,+ op al die bergtoppe+ en onder elke blaarryke boom+ en onder elke digte, groot boom,+ die plek waar hulle ’n rustige geur aan al hulle drekgode geoffer het.+
-
-
Esegiël 20:28Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
28 En ek het hulle in die land gebring+ waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+ Toe hulle elke hoë heuwel+ en elke digte boom sien, het hulle begin om daar hulle offerandes te bring+ en daar hulle aanstootlike offer te gee en daar hulle rustige geure aan te bied+ en daar hulle drankoffers uit te giet.+
-