2 Daarop het die adjudant op wie se hand die koning gesteun het,+ die man van die ware God geantwoord en gesê: “Kan dit gebeur,+ al maak Jehovah sluise in die hemel?”+ Hierop het hy gesê: “Kyk, jy sien dit met jou eie oë,+ maar jy sal nie daarvan eet nie.”+