8 O die hoop van Israel,+ sy Redder+ in die tyd van benoudheid,+ waarom word u soos ’n inwonende vreemdeling in die land, en soos ’n reisiger wat uitgedraai het om te oornag?+
7 Almal wat hulle gevind het, het hulle opgeëet,+ en hulle teenstanders het gesê:+ ‘Ons sal ons nie skuldig maak nie,+ want hulle het gesondig teen Jehovah, die woonplek van regverdigheid+ en die hoop van hulle voorvaders,+ Jehovah.’”