Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Jehovah sal jou+ en jou koning+ wat jy oor jou sal aanstel, na ’n nasie laat gaan wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie; en daar sal jy ander gode moet dien, van hout en van klip.+

  • 2 Konings 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer.

  • 2 Konings 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.

  • Jesaja 39:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 ‘En party van jou seuns wat uit jou sal voortkom, van wie jy vader sal word, sal geneem word+ en hofbeamptes+ in die paleis van die koning van Babilon word.’”+

  • Jeremia 52:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hulle die koning gevange geneem en hom gebring na die koning van Babilon,+ in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Klaagliedere 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En van die dogter van Sion verdwyn al haar prag.+

      Haar vorste was soos takbokke wat geen weiding gevind het nie;+

      En hulle bly kragteloos voor die agtervolger uit loop.+

  • Klaagliedere 4:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die asem van ons neusgate,+ die gesalfde van Jehovah,+ is in hulle groot kuil gevang,+

      Hy van wie ons gesê het: “In sy skaduwee+ sal ons onder die nasies lewe.”+

  • Esegiël 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal beslis my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs,+ maar hy sal dit nie sien nie; en daar sal hy sterf.+

  • Daniël 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte+ Asʹpenas aangesê om sommige uit die kinders van Israel en uit die koninklike nageslag en uit die edeles+ te bring—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel