Jesaja 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+ Jeremia 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Waarom sit ons stil? Kom bymekaar, en laat ons in die versterkte stede ingaan+ en daar swyg. Want Jehovah ons God het ons tot swye gebring,+ en hy gee ons gifwater om te drink,+ omdat ons teen Jehovah gesondig het. Klaagliedere 3:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat hy eensaam sit en stilbly,+ omdat hy hom iets opgelê het.+ Amos 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom sal hy wat insig het, in dié tyd stilbly, want dit sal ’n rampspoedige tyd wees.+
26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+
14 “Waarom sit ons stil? Kom bymekaar, en laat ons in die versterkte stede ingaan+ en daar swyg. Want Jehovah ons God het ons tot swye gebring,+ en hy gee ons gifwater om te drink,+ omdat ons teen Jehovah gesondig het.