Jesaja 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+ Jeremia 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Juda het begin treur,+ en sy poorte het verval.+ Hulle het tot die grond toe terneergedruk geraak,+ en selfs die geskreeu van Jerusalem het opgegaan.+
26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+
2 Juda het begin treur,+ en sy poorte het verval.+ Hulle het tot die grond toe terneergedruk geraak,+ en selfs die geskreeu van Jerusalem het opgegaan.+