Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En sê nou asseblief vir die manne van Juda en vir die inwoners van Jerusalem: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek berei rampspoed voor teen julle en dink ’n gedagte teen julle.+ Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg, en maak julle weë en julle handelinge goed.”’”+

  • Miga 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bedink teen hierdie familie+ ’n rampspoed+ waaruit julle julle nekke nie sal uittrek nie,+ sodat julle nie hoogmoedig sal wandel nie;+ want dit is ’n tyd van rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel