16 “Drie keer in die jaar moet almal wat manlik is onder jou, voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy sal uitkies:+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees,+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.+