Psalm 51:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Mag u my verheuging en blydskap laat hoor,+Sodat die gebeente wat u verbrysel het, bly kan wees.+ Jesaja 38:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek het my tot die oggend toe tot bedaring gebring.+Soos ’n leeu, so bly hy al my bene breek;+Van ligdag tot nag bly u my oorlewer.+ Jeremia 50:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Israel is ’n rondgejaagde skaap.+ Leeus het hom verdryf.+ In die eerste geval het die koning van Assiʹrië hom verslind,+ en in hierdie laaste geval het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, aan sy gebeente geknaag.+
13 Ek het my tot die oggend toe tot bedaring gebring.+Soos ’n leeu, so bly hy al my bene breek;+Van ligdag tot nag bly u my oorlewer.+
17 “Israel is ’n rondgejaagde skaap.+ Leeus het hom verdryf.+ In die eerste geval het die koning van Assiʹrië hom verslind,+ en in hierdie laaste geval het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, aan sy gebeente geknaag.+