Psalm 31:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat my betref, toe ek paniekerig geraak het,+ het ek gesê:“Ek sal beslis uitgeroei word, weg van u oë af.”+Waarlik, u het die stem van my dringende versoeke gehoor toe ek tot u om hulp geroep het.+
22 Wat my betref, toe ek paniekerig geraak het,+ het ek gesê:“Ek sal beslis uitgeroei word, weg van u oë af.”+Waarlik, u het die stem van my dringende versoeke gehoor toe ek tot u om hulp geroep het.+