Psalm 69:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Kom tog naby my siel, eis dit terug;+Verlos my weens my vyande.+ Psalm 145:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+ Jesaja 58:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal jy roep, en Jehovah sal antwoord; jy sal om hulp roep,+ en hy sal sê: ‘Hier is ek!’ “As jy die juk,+ die uitsteek van die vinger+ en die skadelike woorde+ uit jou verwyder, Jakobus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+
9 Dan sal jy roep, en Jehovah sal antwoord; jy sal om hulp roep,+ en hy sal sê: ‘Hier is ek!’ “As jy die juk,+ die uitsteek van die vinger+ en die skadelike woorde+ uit jou verwyder,
8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+