2 Konings 25:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op die negende+ dag van die vierde maand was die hongersnood+ swaar in die stad, en daar was geen brood+ vir die volk van die land nie. Job 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 My vel het swart geword+ en van my afgeval,En my gebeente het warm geword van droogheid. Klaagliedere 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hulle voorkoms het donkerder as swartheid geword. Hulle is nie in die strate herken nie.+Hulle vel het op hulle gebeente verskrompel.+ Dit het so droog soos ’n boom geword.
3 Op die negende+ dag van die vierde maand was die hongersnood+ swaar in die stad, en daar was geen brood+ vir die volk van die land nie.
8 Hulle voorkoms het donkerder as swartheid geword. Hulle is nie in die strate herken nie.+Hulle vel het op hulle gebeente verskrompel.+ Dit het so droog soos ’n boom geword.