Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want daar het dié wat ons gevange gehou het, van ons die woorde van ’n lied gevra,+

      En dié wat met ons die spot gedryf het—blydskap:+

      “SING vir ons een van die liedere van Sion.”+

  • Jeremia 50:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “ROEP boogskutters teen Babilon op, almal wat die boog trap.+ Slaan rondom teen hom kamp op. Laat niemand ontkom nie.+ Vergeld hom volgens sy dade.+ Doen aan hom volgens alles wat hy gedoen het.+ Want teen Jehovah het hy vermetel gehandel, teen die Heilige van Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel