Deuteronomium 28:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Jou seuns en jou dogters sal aan ’n ander volk gegee word,+ en jou oë sal dit sien en altyd vurig na hulle verlang—maar jou hande sal kragteloos wees.+
32 Jou seuns en jou dogters sal aan ’n ander volk gegee word,+ en jou oë sal dit sien en altyd vurig na hulle verlang—maar jou hande sal kragteloos wees.+