Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, het hulle hande geklap+ oor jou.

      Hulle het gefluit+ en hulle kop bly skud+ oor die dogter van Jerusalem en gesê:

      “Is dit die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is die vervolmaking van skoonheid, ’n vreugde vir die hele aarde’?”+

  • Esegiël 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En vir jou het daar ’n naam onder die nasies begin uitgaan weens jou skoonheid, want dit was volmaak weens my prag wat ek op jou geplaas het’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel