Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het koning Dawid opgestaan en gesê:

      “Luister na my, my broers en my volk. Wat my betref, dit het my na aan die hart gelê+ om ’n huis van rus te bou vir die ark van die verbond van Jehovah en as die voetbank+ van ons God, en ek het voorbereidings getref om te bou.+

  • Psalm 99:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Verhef Jehovah ons God+ en buig julle neer voor sy voetbank;+

      Hy is heilig.+

  • Psalm 132:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat ons in sy grootse tabernakel ingaan;+

      Laat ons ons voor sy voetbank neerbuig.+

  • Jesaja 60:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Die heerlikheid van die Liʹbanon sal na jou toe kom, die jenewerboom, die esseboom en die sipres tegelyk,+ om die plek van my heiligdom te versier;+ en ek sal die plek van my voete verheerlik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel