Jesaja 25:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die versterkte stad, met jou hoë, veilige mure, sal hy neerwerp; hy sal dit verneder, dit in aanraking bring met die grond, tot in die stof.+ Jesaja 26:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Want hy het die bewoners van die hoogte,+ die verhewe stad,+ neergewerp. Hy verneder dit, hy verneder dit tot die grond toe; hy bring dit in aanraking met die stof.+
12 En die versterkte stad, met jou hoë, veilige mure, sal hy neerwerp; hy sal dit verneder, dit in aanraking bring met die grond, tot in die stof.+
5 “Want hy het die bewoners van die hoogte,+ die verhewe stad,+ neergewerp. Hy verneder dit, hy verneder dit tot die grond toe; hy bring dit in aanraking met die stof.+