-
2 Kronieke 33:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 En hy het sy eie seuns deur die vuur laat gaan+ in die vallei van die seun van Hinnom+ en het die toorkuns beoefen+ en van waarsêery gebruik gemaak+ en towery beoefen+ en spiritistiese mediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+
-
-
Jeremia 32:35Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
35 Verder het hulle die hoogtes van Baäl gebou+ wat in die vallei van die seun van Hinnom+ is, om hulle seuns en hulle dogters vir Molog+ deur die vuur te laat gaan,+ iets wat ek hulle nie beveel het nie,+ en ook het dit nie in my hart opgekom om hierdie verfoeilike ding te doen,+ om Juda te laat sondig nie.’+
-