Esegiël 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het die gees van Jehovah op my geval,+ en hy het vir my gesê: “Sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Julle het die regte ding gesê, o huis van Israel; en wat die dinge betref wat in julle gees opkom, ek het dit geken.+
5 Toe het die gees van Jehovah op my geval,+ en hy het vir my gesê: “Sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Julle het die regte ding gesê, o huis van Israel; en wat die dinge betref wat in julle gees opkom, ek het dit geken.+