Spreuke 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+ Klaagliedere 3:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Wie het nou gesê dat iets moet gebeur as Jehovah dit nie beveel het nie?+