Rigters 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.” Psalm 81:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+ Amos 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘KOM na Bet-El en begaan oortredings.+ Begaan herhaalde oortredings by Gilgal,+ en bring julle offerandes in die oggend, julle tiendes op die derde dag.+
14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.”
12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+
4 “‘KOM na Bet-El en begaan oortredings.+ Begaan herhaalde oortredings by Gilgal,+ en bring julle offerandes in die oggend, julle tiendes op die derde dag.+