Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die offerande van die goddeloses is iets verfoeiliks.+ Hoeveel te meer wanneer iemand dit met losbandige gedrag bring.+

  • Jesaja 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hou op om nog waardelose graanoffers te bring.+ Reukwerk—dit is vir my iets verfoeiliks.+ Nuwemaan+ en sabbat,+ die uitroep van ’n byeenkoms+—ek kan die gebruik van towerkrag+ tesame met die plegtige vergadering nie verdra nie.

  • Jeremia 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en sal julle voor my kom staan in hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is+ en sal julle sê: ‘Ons sal beslis verlos word’, hoewel julle al hierdie verfoeilike dinge doen?

  • Esegiël 23:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En toe hulle hulle kinders vir hulle drekgode geslag het,+ het hulle selfs op dié dag in my heiligdom gekom om dit te ontheilig,+ en kyk! dit het hulle in my huis gedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel