Maleagi 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die offergawe van Juda en van Jerusalem sal vir Jehovah aangenaam wees,+ soos in die dae van lank gelede en soos in die jare van die oudheid.+ Romeine 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
4 En die offergawe van Juda en van Jerusalem sal vir Jehovah aangenaam wees,+ soos in die dae van lank gelede en soos in die jare van die oudheid.+
12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+