Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n rustige geur begin ruik,+ en daarom het Jehovah in sy hart gesê:+ “Nooit weer sal ek ’n vloek oor die grond uitspreek+ weens die mens nie, want die neiging+ van die mens se hart is sleg van sy jeug af;+ en nooit weer sal ek alles wat lewe, tref soos ek gedoen het nie.+

  • Efesiërs 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+

  • Filippense 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ek is egter ten volle van alles voorsien en het oorvloed. Ek het volop noudat ek van Epafrodiʹtus+ die dinge ontvang het wat van julle kom, ’n welriekende geur,+ ’n aanneemlike offerande,+ welbehaaglik vir God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel