Jesaja 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Jehovah van die leërs sal hoog word deur die strafgerig,+ en die ware God, die Heilige,+ sal homself beslis heilig deur regverdigheid.+ Esegiël 38:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En ek sal my beslis groot maak en my heilig+ en my bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
16 En Jehovah van die leërs sal hoog word deur die strafgerig,+ en die ware God, die Heilige,+ sal homself beslis heilig deur regverdigheid.+
23 En ek sal my beslis groot maak en my heilig+ en my bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+