17 “Daarom, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en ek sal aan julle die land van Israel gee.+
12 Daarom, profeteer, en jy moet vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek maak julle grafte oop,+ en ek sal julle uit julle grafte laat opkom, o my volk, en julle in die land van Israel bring.+