Esegiël 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die tyd moet kom, die dag moet aanbreek. Wat die koper betref, laat hy nie bly wees nie;+ en wat die verkoper betref, laat hy nie treur nie, want daar is brandende toorn teen die hele menigte daarvan. 1 Petrus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+
12 Die tyd moet kom, die dag moet aanbreek. Wat die koper betref, laat hy nie bly wees nie;+ en wat die verkoper betref, laat hy nie treur nie, want daar is brandende toorn teen die hele menigte daarvan.
7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+